Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy smeer ook van die bloed aan die horings van die altaar wat in die teenwoordigheid van die Here in die tent van ontmoeting staan. Die res van die bloed gooi hy alles uit teen die fondament van die brandofferaltaar by die ingang van die tent van ontmoeting.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:18 in konteks