Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan bied die man uit die maaltydoffer vir die Here 'n vuuroffer aan, bestaande uit die vet, naamlik die hele vetstert, teen die stuitjie afgesny, die vet wat die binnegoed bedek, al die vet aan die binnegoed self,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 3

Kyk Levitikus 3:9 in konteks