Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Een tiende van die beeste en kleinvee behoort aan die Here. Die diere moet getel word, en al om die tiende dier wat verbykom, moet vir die Here afgekeer word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:32 in konteks