Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Onthou ook verder dat iets wat as banoffer aan die Here gewy is, nie verkoop mag word nie en ook nie losgekoop mag word nie. Dit maak nie saak of dit 'n mens of 'n dier of 'n stuk erfgrond is nie, dit is heilig en behoort net aan die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:28 in konteks