Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

“En tog, al sou hulle ballinge word in die land van hulle vyande, sal Ek hulle nie so verwerp, so minag, dat hulle heeltemal sal verdwyn en dat my verbond met hulle tot niet sal gaan nie, want Ek is die Here hulle God.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:44 in konteks