Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die land dan verlate lê en julle in julle vyande se gebied is, sal die grond uiteindelik sy verdiende rusjare kry. Dan sal die land rus en die verlore sabbatsjare inhaal.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:34 in konteks