Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Julle mag vir julle geen gode maak nie. Julle mag geen beelde of klippilare oprig nie. Julle mag in julle land geen klippe met afbeeldings hê wat deur julle vereer word nie. Ek, die Here, is julle God.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:1 in konteks