Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:47 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer 'n vreemdeling of 'n bywoner in julle land ryk word, en 'n mede-Israeliet raak by so iemand in die skuld sodat hy hom as slaaf moet verkoop aan die nie-Israeliet of dié se nageslag,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:47 in konteks