Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer 'n Leviet 'n huis wat hy in 'n Levietestad gekoop het, terugverkoop aan die oorspronklike eienaar wat nie 'n Leviet is nie, moet die huis in die hersteljaar terugval na die Leviet, want die huise in die Levietestede moet in Israel die eiendom van die Leviete wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:33 in konteks