Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hy nie binne een jaar van hierdie reg gebruik maak nie, verval sy aanspraak op die betrokke huis en word dit die wettige eiendom van die koper en sy erfgename. 'n Woonhuis in 'n ommuurde stad val dus nie terug in die hersteljaar nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:30 in konteks