Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hy egter nie genoeg geld bymekaarkry om die grond terug te koop nie, bly die koper in beheer daarvan tot die volgende hersteljaar. In die hersteljaar moet hy die grond ontruim en die oorspronklike eienaar moet dan weer sy grond in besit neem.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:28 in konteks