Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 24:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die brood kom Aäron en sy seuns toe. Hulle moet dit op 'n gewyde plek eet, want dit is 'n besondere gewyde gawe. Dit is 'n deel wat hulle altyd moet kry uit die offers wat aan die Here gebring word.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 24

Kyk Levitikus 24:9 in konteks