Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 24:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het dit toe vir die Israeliete gesê. Hulle het die man wat gelaster het, uit die kamp gevat en hom met klippe doodgegooi. So het die Israeliete die bevele wat die Here vir Moses gegee het, uitgevoer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 24

Kyk Levitikus 24:23 in konteks