Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 24:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie die Naam van die Here oneerbiedig gebruik, moet die doodstraf kry. Die hele gemeente moet hom met klippe doodgooi. Dit geld vir gebore Israeliete en vir vreemdelinge: wie die Godsnaam oneerbiedig gebruik, moet sterf.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 24

Kyk Levitikus 24:16 in konteks