Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet hierdie fees van die Here elke jaar sewe dae lank vier. Dit moet 'n vaste instelling wees vir julle nageslag. Julle moet dit in die sewende maand vier.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:41 in konteks