Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet die twee lammers saam met die brode uit die eerste opbrengs van die oes as beweegoffer vir die Here aanbied. Dit is 'n gewyde gawe aan die Here en dit kom die priesters toe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:20 in konteks