Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 22:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer iemand 'n maaltydoffer aan die Here bring om 'n gelofte na te kom of as 'n vrywillige offer, is 'n bees of 'n stuk kleinvee sonder liggaamsgebrek aanneemlik. Die dier mag nie enige liggaamlike tekortkominge hê nie:

Lees volledige hoofstuk Levitikus 22

Kyk Levitikus 22:21 in konteks