Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geen persoon uit die priestergeslag mag dus in die heiligdom ingaan om te offer as hy 'n liggaamlike tekortkoming het nie. Hy mag nie 'n offer vir die Here sy God bring as hy 'n liggaamlike tekortkoming het nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:21 in konteks