Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan bring hy dit na die Aäronitiese priesters toe, vat 'n handvol van die meel en die olie, en al die wierook, en die priester verbrand dit op die altaar as simbool van die hele offer. Dit is 'n vuuroffer wat deur die Here aanvaar word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:2 in konteks