Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder moet hy die gewyde klere van 'n gewone priester aanhê oor 'n broek en hy moet 'n serp om sy lyf en 'n tulband op sy kop hê. Dit moet alles gewyde linneklere wees. Hy moet hom was voor hy dit aantrek.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:4 in konteks