Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

want op dié dag moet daar vir julle versoening gedoen word sodat julle rein kan wees. Julle moet in die teenwoordigheid van die Here gereinig word van al julle sonde.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:30 in konteks