Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir Moses gesê: “Sê vir jou broer Aäron hy mag nooit sommer in die heiligdom agter die voorhangsel ingaan na die deksel van die verbondsark toe nie. Ek verskyn telkens in 'n wolk bokant die deksel van die ark en as Aäron sommer ingaan, sal hy sterwe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:2 in konteks