Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niemand anders mag in die tent van ontmoeting wees vandat Aäron ingaan om in die heiligdom versoening te doen totdat hy uitgaan nie: hy doen versoening vir homself, die priesters en die hele gemeente Israel.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:17 in konteks