Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer Aäron die bokram slag wat as sondeoffer vir die volk bedoel is, moet hy met die bloed agter die voorhangsel ingaan en daarmee doen soos hy gedoen het met die bul se bloed. Hy moet dit sprinkel op die deksel en voor die deksel.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:15 in konteks