Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die sewende dag moet die priester die persoon dan weer ondersoek. As die ontsteking opgeklaar het en nie verder versprei het in die vel nie, moet die priester die persoon rein verklaar. Dit is dan 'n onskadelike uitslag. Nadat hy sy klere gewas het, sal hy rein wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:6 in konteks