Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die priester later sien dat die skurfsiekte nie versprei het nie en dat daar gesonde hare op groei, is dit 'n teken dat die plek genees het en dat die persoon rein is. Die priester moet hom dan ook rein verklaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:37 in konteks