Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die sewende dag moet die priester die skurfsiekte weer ondersoek. As dit nie versprei het in die vel nie en dit lyk nie dieper as die vel nie, moet die priester die persoon rein verklaar. Nadat hy sy klere gewas het, sal hy rein wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:34 in konteks