Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

moet die priester dit ondersoek. As dit lyk of die kwaad dieper is as die vel en as die hare daarop geel en donserig is, moet die priester die persoon onrein verklaar. Dit is 'n skurfsiekte, 'n velsiekte aan die kop of gesig, waardeur die persoon onrein gemaak word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:30 in konteks