Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet dan die seerplek ondersoek. As die hare daarop wit geword het en dit lyk of die ontsteking dieper is as die vel, is dit 'n velsiekte waardeur die persoon onrein gemaak word. Die priester wat dit ondersoek het, moet dan die persoon onrein verklaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:3 in konteks