Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as die plek onverander bly en die ontsteking het nie in die vel versprei nie maar opgeklaar, is dit die swelsel van die brandwond. Die priester moet hom dan rein verklaar, want dit is maar net die merk van die brandwond.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:28 in konteks