Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

moet die priester die plek ondersoek. As die hare op die seer wit geword het en die seer lyk dieper as die vel, het deur die brandwond 'n velsiekte ontstaan waardeur die persoon onrein gemaak word. Die priester moet die persoon onrein verklaar. Hy het 'n velsiekte wat hom onrein maak.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:25 in konteks