Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Maar as die priester die plek ondersoek en sien dat die hare daarop nie wit geword het nie, dat die kwaad nie onder die vel is nie en dat die ontsteking opgeklaar het, moet die priester die persoon 'n week lank afsonder.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:21 in konteks