Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 5:4-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

4. Ons moet ons eie drinkwater koop,vir ons eie hout moet ons betaal.

5. Ons word gedryf deur ons oorheersers,ons is uitgeput,ons word geen rus gegun nie.

6. Ons het ons hande uitgesteek na Egipte en na Assiriëom by hulle kos te bedel.

7. Ons vaders het gesondig,maar hulle is nie meer daar nie,ons word gestraf vir hulle sondes.

8. Ondergeskiktes heers nou oor ons,en niemand kan ons uit hulle mag red nie.

9. Met lewensgevaar moet ons vir ons gaan kos haal,want in die veld word ons doodgemaak.

10. Ons vel verskrompel soos iets in 'n oondvanweë die verterende honger.

11. Vrouens is in Sion verkrag,en jong meisies in die stede van Juda.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 5