Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele Israel, sy leiers, sy beamptes en sy regters het daar weerskante van die ark gestaan voor die Levitiese priesters wat die verbondsark van die Here dra. Vreemdelinge sowel as burgers was daar. Een helfte het regoor Gerisimberg gestaan en die ander helfte regoor Ebalberg, soos Moses, die dienaar van die Here, vroeër beveel het toe hy bepaal het dat die volk Israel die seën moet ontvang.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:33 in konteks