Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

soos Moses, die dienaar van die Here, die Israeliete beveel het en soos dit geskryf staan in die wetboek van Moses: “'n altaar van ongekapte klip waarop daar nie 'n ysterwerktuig gebruik is nie.” Hulle het brandoffers vir die Here op die altaar gebring en ook maaltydoffers geoffer.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:31 in konteks