Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die koning van Ai aan 'n boom opgehang en hom daar laat bly tot die aand toe. Toe die son ondergaan, het Josua opdrag gegee, en hulle het die lyk van die boom afgehaal, dit in die stadspoort gegooi en 'n groot hoop klippe daarop gepak, wat vandag nog daar is.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:29 in konteks