Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die manne van Ai terugkyk, sien hulle die rook van die stad in die lug opstyg. Hulle kon nêrens heen vlug nie, nie hiernatoe of soontoe nie, want Josua se manne wat woestyn se kant toe gevlug het, het omgedraai na hulle agtervolgers toe.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:20 in konteks