Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir Josua gesê: “Moenie bang wees nie, moenie bekommerd wees nie. Neem al die manskappe met jou saam en trek op teen Ai. Ek gee die koning van Ai, sy volk, sy stad, sy land nou aan jou oor.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:1 in konteks