Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Josua gesê: “Ag, Here, waarom het U eintlik hierdie volk oor die Jordaan gebring? Om ons in die mag van die Amoriete oor te gee dat hulle ons kan uitroei? Het ons tog maar liewer oorkant die Jordaan gebly!

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:7 in konteks