Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

en dié het omtrent ses en dertig van hulle doodgemaak. Die mense van Ai het van die stadspoort af op hulle hakke gebly tot by die klipskeure en hulle daar teen die afdraand doodgemaak.Die volk se moed is gebreek,

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:5 in konteks