Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua het gesê: “Jy het die dood oor óns gebring, vandag bring die Here die dood oor jóú!”Die hele Israel het toe vir Akan met klippe doodgegooi en hom en sy mense en sy besittings verbrand en met klippe toegegooi.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:25 in konteks