Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

ek het onder die buit pragtige klere uit Sinar gesien en ook sowat twee kilogram silwer en 'n staaf goud van meer as 'n halwe kilogram; ek wou dit baie graag hê en ek het dit gevat. Dit is in die grond in my tent begrawe. Die silwer is heel onder.”

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:21 in konteks