Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kom môre nader volgens julle stamme; die stam wat deur die Here aangewys word, moet volgens families nader kom, die familie wat deur die Here aangewys word, moet volgens gesinne nader kom, en die gesin wat deur die Here aangewys word, moet man vir man nader kom.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:14 in konteks