Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

die Israeliete het veertig jaar lank in die woestyn rondgetrek, totdat die hele nasie uitgesterf het, dit wil sê die weerbare manne wat uit Egipte getrek het en ongehoorsaam was aan die opdrag van die Here. Hy het destyds 'n eed afgelê dat hulle nie die land sou sien wat Hy met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee nie, 'n land wat oorloop van melk en heuning;

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:6 in konteks