Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete het gemaak soos Josua gesê het. Hulle het die twaalf klippe in ooreenstemming met die getal stamme van Israel gevat soos die Here vir Josua gesê het, dit met hulle saam deurgeneem na die plek toe waar hulle sou oornag en dit daar neergesit.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:8 in konteks