Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

en hy sê vir hulle: “Gaan by die ark van die Here julle God verby tot in die middel van die Jordaan en tel elkeen 'n klip op die skouer, in ooreenstemming met die getal stamme van die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:5 in konteks