Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

en toe die priesters wat die verbondsark van die Here dra, uit die Jordaan kom en hulle voetsole die grond aan die kant raak, het die rivier se waters weer op hulle ou plek begin loop. Soos tevore het hy weer al sy oewers oorstroom.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:18 in konteks