Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

sodat julle kan weet watter pad om te gaan, want julle het nie vantevore met dié pad langs gegaan nie. Maar daar moet 'n behoorlike afstand wees tussen julle en die ark, omtrent nege honderd meter. Moenie te naby hom kom nie.”

Lees volledige hoofstuk Josua 3

Kyk Josua 3:4 in konteks