Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die voetsole van die priesters aan die Jordaan se water raak, die priesters wat die ark van die Here dra, die Here van die hele aarde, sal die water van die Jordaan wat afkom, afgesny word en op een hoop gaan staan.”

Lees volledige hoofstuk Josua 3

Kyk Josua 3:13 in konteks