Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die stamme Ruben en Gad en die halwe Manassestam is toe van die Israeliete in Silo in Kanaän af weg om na Gilead toe te gaan, na hulle eie gebied wat in besit geneem is op die bevel van die Here deur Moses.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:9 in konteks